Beste Lid en Vriend Die laaste lede-vergadering vir 2018 vind volgende Dinsdag 16 Oktober plaas. Die Malmesbury-polisiekantoor sal hier verteenwoordig word en ‘n informatiewe en openlike gesprek...
Vier Vrouedag by die Malmesbury Sakekamer se Vroueaand saam met Jo Black. 15 Augustus, Malmesbury Stadsaal, 19:00 Kostes is R120 vir lede en R160 vir nie-lede - RSVP 8 Augustus by 022 487 1919 of epos...
Na aanleiding van die sakekamer se onlangse vergadering met die Swartland Munisipaliteit, was daar sekere vrae vanaf mnr Raiel le Roux wat nie op die vergadering beantwoord is nie.Die owerheid, met mu...
ALGEMENE JAAR VERGADERING EN VERKIESING VAN BESTUUR DINSDAG 14 MAART 2017 Malmesbury Sakekamer nooi u hartlik uit na bg ledevergadering. Wanneer: Dinsdag 14 Maart 2017 18.30 vir 19.00 Waar: Voort...
Nominasies vir vanjaar se diensverskaffer van die jaar sluit Vryday 21 Oktober om 14:00. Jy kan enige besigheid in Malmesbury nomineer en jy, of die besigheid wat jy nomineer, hoef nie 'n lid van die...
Die Sakekamer se jaarlikse Safari-Ete word weer op Vryadag 21 Oktober gehou. Almal kom by die dorpswembad se parkeeterein bymekaar omstreeks 18:30 vir 19:00. Daar is slegs 80 sitplekke beskikbaar. Sod...
Die laaste ledevergadering vir die jaar vir die Sakekamer vind plaas op Dinsdag, 11 Oktober 2016 by Die Herehuis, om 18h30 vir 19h00. Ons sprekers vir die aand is: 1. Johan van Zyl, Portefeu...
Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 13 September 2016 by die OLOK Saal. Ons sprekers vir die aand is: 1. Dawie Maree (FNB)Dawie gaan gesels oor die inkrimping van die Suid Afrikaanse ekonomie in die...
Die Malmesbury Sakekamer se Diensverskaffer van die Jaar-kompetisie is nou amptelik oop en ons wag nominasies in. Indien ‘n onderneming meer as net sy werk gedoen het, die ekstra myl gestap het,...
Augustus is Vrouemaand, en Malmesbury Sakekamer, ABSA Bank en Rola Volkswagen Malmesbury as borg, nooi u hartlik uit na ‘n oggend van heerlike saam kuier. Daar is slegs 70 plekke beskikbaar...

Merccuresnowball rsam