Beste Lede/vriende van Malmesbury Sakekamer,
Regdeur die pandemie bly die Malmesbury Sakekamerbestuur aan’t woel met die hoofdoel om sakekamerlede se belange te bevorder.
Lees gerus meer van waarmee ons besig is in ons kwartaallikse nuusbrief.