Vier Vrouedag by die Malmesbury Sakekamer se Vroueaand saam met Jo Black. 15 Augustus, Malmesbury Stadsaal, 19:00 Kostes is R120 vir lede en R160 vir nie-lede - RSVP 8 Augustus by 022 487 1919 of epos ons by info@sakekamer.co.za