Malmesbury Sakekamer het by elke hoërskool op die dorp boekpryse oorhandig aan die graad 11-toppresteerders in Besigheidstudies.  Die boek, 90 Rules for Entrepreneurs, is by Hoërskool Swartland o...
Die Malmesbury Sakekamer het Donderdagaand, 26 November 2020, geskiedenis gemaak toe die heel eerste "online" Diensverskaffer van die Jaar geleentheid aangebied is. Weens Covid'19 veiligheidstandaarde...

Image Gallery

Die Malmesbury Sakekamer, met die doel om besighede in die dorp se belange op die hart te dra, besef sedert die inperkingstydperk hoe belangrik dit vir sakemanne is om saam te staan om die gevolge van...
'n Insiggewende en intersante aanbied word deur Dr. L.J. Roman gedoen aan Malmesbury Sakekamer lede. Die projek gelei deur Universiteit Stellenbosch (SUNCEP) en ondersteun deur Organisasies, is op die...
Op 18 Junie 2019 vind die jaarlikse munisipale vergadering met die sakekamer om 18:30 in die Malmesbury-stadsaal plaas. Hier sal die nuwe tariewe, werkinge van die munisipaliteit en verkiesingsuitslae...
Die Malmesbury Sakekamer is reg vir die uitdagings van 2020. 'n "Brain Storm" sessie is vroeg die jaar gehou met sleutel rolspelers in die besigheidsgemeenskap. Kritiese vrae rondom die rol en relevan...
Ons bring Boer soek ‘n Vrou-faam se Leah na Malmesbury, saam met Lee Scott en Mnr. Suid-Afrika 2019, Heinrich Gabler! Heinrich sal ons inspireer met sy verhaal – van kinderhuis tot land se mooiste man...
Die Malmesbury Sakekamer, met die doel om besighede in die dorp se belange op die hart te dra, besef sedert die inperkingstydperk hoe belangrik dit vir sakemanne is om saam te staan om die gevolge van...
Vier Vrouedag by die Malmesbury Sakekamer se Vroueaand saam met Jo Black. 15 Augustus, Malmesbury Stadsaal, 19:00 Kostes is R120 vir lede en R160 vir nie-lede - RSVP 8 Augustus by 022 487 1919 of epos...
Na aanleiding van die sakekamer se onlangse vergadering met die Swartland Munisipaliteit, was daar sekere vrae vanaf mnr Raiel le Roux wat nie op die vergadering beantwoord is nie.Die owerheid, met mu...