ALGEMENE JAAR VERGADERING EN VERKIESING VAN BESTUUR DINSDAG 14 MAART 2017 Malmesbury Sakekamer nooi u hartlik uit na bg ledevergadering. Wanneer: Dinsdag 14 Maart 2017 18.30 vir 19.00 Waar: Voort...
Die Sakekamer se jaarlikse Safari-Ete word weer op Vryadag 21 Oktober gehou. Almal kom by die dorpswembad se parkeeterein bymekaar omstreeks 18:30 vir 19:00. Daar is slegs 80 sitplekke beskikbaar. Sod...
Die laaste ledevergadering vir die jaar vir die Sakekamer vind plaas op Dinsdag, 11 Oktober 2016 by Die Herehuis, om 18h30 vir 19h00. Ons sprekers vir die aand is: 1. Johan van Zyl, Portefeu...
Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 13 September 2016 by die OLOK Saal. Ons sprekers vir die aand is: 1. Dawie Maree (FNB)Dawie gaan gesels oor die inkrimping van die Suid Afrikaanse ekonomie in die...
Augustus is Vrouemaand, en Malmesbury Sakekamer, ABSA Bank en Rola Volkswagen Malmesbury as borg, nooi u hartlik uit na ‘n oggend van heerlike saam kuier. Daar is slegs 70 plekke beskikbaar...
Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 19 Julie 2016 om 18:30 vir 19:00 by die OLOK Saal. Let asseblief op na die aanpassing in tyd gedurende die winter. Die sprekers vir die aand is verteenwoordi...
Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 15 Maart 2016 by die OLOK Saal Die vergadering sal ook dien as ons algemene jaarvergadering waar die bestuur vir 2016/2017 verkies sal word. Ons wil u aanmoedig o...
Die onderwerp vir ons vergadering is “Die belangrikste aktuele sake wat nou jou onderneming raak". Die aand sal aangebied en gefasiliteer word deur Oddette Boshoff en sal onderwerpe kortliks aan...
‘n Ervare internasionale lewensafrigter spreker wat al in 5 kontinente gewerk het, met ‘n passie vir die lewe kom besoek Malmesbury Sakerkamer op 18 Augustus 2015. Hy is ook ‘n beken...
Promofeer jou besigheid by Sakekamer byeenkomste Die sakekamerbestuur het dit goedgekeur dat opbetaalde lede hulle besighede kan promofeer by die maandelikse byeenkomste.  Die bestuur het besluit...