‘n Ervare internasionale lewensafrigter spreker wat al in 5 kontinente gewerk het, met ‘n passie vir die lewe kom besoek Malmesbury Sakerkamer op 18 Augustus 2015. Hy is ook ‘n beken...
Promofeer jou besigheid by Sakekamer byeenkomste Die sakekamerbestuur het dit goedgekeur dat opbetaalde lede hulle besighede kan promofeer by die maandelikse byeenkomste. Die bestuur het besluit...
Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 12 Mei 2015 by die Stadsaal. Die Swartland Munisipaliteit sal as die gasheer vir die aand optree. Die Munisipaliteit beoog om aan ons terugvoer te gee oor di...
Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 21April 2015 by die OLOK Saal Die sprekers vir die aand is Mnr Pieter-Andre van der Westhuijzen, wat vir ons meer inligting kom gee oor die nuwe CCTV kamera,...
Almal is welkom by Malmesbury Sakekamer byeenkoms Dinsdag 17 Maart 2015 by die OLOK Saal Die spreker vir die aand is Mnr Gerry Rehrl, wat vir ons meer inligting gee oor die beplande Mall-Ontwikkeling...
Die Sakekamer skop 2015 af met ‘n lekker ken mekaar, kuier-aand. Ons wil graag al ons lede en hulle vriende en kollegas uitnooi om die jaar saam met ons te kom begin. Die bestuur wil veral...
Baie geluk aan vanjaar se finaliste in elkeen van ons 3 afdelings. Die stembus is nou oop en sluit Sondagaand 26 Oktober 12:00. Gaan na die diens stemming bladsy en doen jou deel. Daar is weer 'n gelu...
Dit is weer Safari-tyd en Malmesbury Sakekamer vergader op Dinsdag 14 Oktober 2014 vir hierdie belowende aand. Almal kom hierdie jaar op die parkeerarea by die Munisipale swembad bym...
Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 16 September 2014 by die OLOK saal. Oddette Boshoff van De Jager Boshoff gaan met ons gesels oor “Wat om te verwag van SARS: Nou en vorentoe.” Ons almal wat in be...
Voel jy soos meeste van vandag se mense, wat sukkel om jou eggenoot-skap, ouerskap en loopbaan te balanseer? Daar is net nie genoeg tyd in ‘n dag om by alles uit te kom nie? Kom luister saam met ons n...