Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 24 Junie 2014 by die OLOK Saal Weens verskeie omstandighede buite ons beheer, onder andere die beskikbaarheid van sprekers, moes ons ongelukkig ons lede...
Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 15 April 2014 by die Laerskool Sportsentrum Die sprekers vir die aand is Mnr Fanie Malherbe en Raïel Le Roux. Beide die sprekers is prominente sakemanne...
BASIC ASSESSMENT FOR THE PROPOSED UPGRADING OF THE N7 FROM SECTION 1 KM 48.0 TO SECTION 2 KM 0.4, INCLUDING THE DARLING ROAD INTERCHANGE – MALMESBURY SOUTH (DEA REF.: 14/12/16/3/3/1/961):NOTIFICATION...
Die Sakekamer skop 2014 af met ‘n lekker ken mekaar, kuier-aand. Ons wil graag al ons lede en hulle vriende en kollegas uitnooi om die jaar saam met ons te kom begin. Die bestuur wil veral die sakelui...
Dit is weer Safari-tyd en Malmesbury Sakekamer vergader op Dinsdag 15 Oktober 2013 vir hierdie belowende aand. Almal kom hierdie jaar op die parkeerarea by die Munisipale swembad bymekaar waarna ons m...
Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 10 September 2013 by die OLOK Saal. Die spreker vir die aand is Letlhogonolo Tau, 'n kenner in die versekeringsbedryf, wat met ons oor SASRIA versekering kom praa...
Die Malmesbury Sakekamer se spesiale ledevergadering om saam met Vrouemaand te val vind plaas op DINSDAG 13 AUGUSTUS 2013 in die saal van LAERSKOOL SWARTLAND  om 19h00 vir 19h30. Ons spreekster v...
LEDEVERGADERING – WOENSDAG 24 JULIE 2013 Die Malmesbury Sakekamer se lede vergader hierdie maand op WOENSDAG 24 JULIE 2013 in die OLOK saal om 19h00 vir 19h30. 1. Mentorvennoot – Rienzi Duvenage Ons e...
Die Malmesbury Sakekamer het sy bestaansreg uitsluitlik toe te skryf aan die sake-gemeenskap se behoefte aan 'n verteenwoordigende liggaam wat sy belange kan beskerm en bevorder. In vandag se dinamies...
Dit het onder die bestuur se aandag gekom dat bogenoemde vergadering weens 'n oorsig aan ons kant in die Pinkster week gereël is. Om die rede dat ons die vrymoedigheid geneem het om die datum van die...