Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 9 April 2013 by die Laerskool Swartland Sportsentrum. Die sprekers vir die aand is Mnr Werner Schreiber van FNB wat met ons kom praat oor die kwalifiserende verei...
Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 12 Maart 2013 by die OLOK-Saal. Dit is ons jaarlikse bespreking van die RSA Begroting soos deur die Minister van Finansies voorgehou op 27 Februarie 2013. Die spr...
Malmesbury Sakekamer wil graag vir Pick ‘n Pay bedank vir hulle borgskap van ons eerste ledevergadering. Ons het ’n gesellige spitbraai geleentheid gehad waar daar sommer net lekker gekuier is e...
Die Sakekamer hou ‘n vroue aand op 16 Augustus 2011 by Janno’s om 19h30. Bespreek asb vroegtydig by Bester & Vennote aangesien daar slegs beperkte plekke beskikbaar is. Dit beloop om ‘n interessan...
Malmesbury Sakekamer wil net dankie sê aan Rola Malmesbury wat ons vroueaand 2011 geborg het. Borge soos die maak dit vir die Sakekamer moontlik om hierdie tipe funksies aan te bied aan die publiek.
Die 2011 diesnverskaffer van die jaar se finaliste is bekend. Nou is dit weereens julle beurt om te gaan stem vir die finaliste en in die proses staan julle 'n kans om een van twee pryse van R500 te w...
Dit is weer tyd vir ons eerste ledevergadering van die jaar. Die bestuur het besluit om die jaar met ‘n lekker ken mekaar geleentheid vir ons lede rondom ‘n skaapspit te skep, waar lede net lekker kan...
SMS MALMESBURY NA 33157 Die wendorp wen 1 miljoen rand se bemarkingswaarde van Kyknet asook 1 miljoen se bemarkingswaarde van Rapport. Kom ons probeer eers net om 'n semi finalis te wees vir die Wes-K...
Malmesbury Sakekamer vergader Dinsdag 12 Junie 2012 by die OLOK-saal. Die sprekers vir die aand is 'n gesamentlike afvaardiging van die SA Polisiediens, Gemeenskaps Polisie Forum en Korrektiewe Dienst...
Malmesbury sakekamer bestuur het besluit om lede die kans te bied om hulle besighede bekend te stel gedurende ledevergaderings deur hulle brosjures of spesiale aanbiedings aan die ander lede beskikbaa...