STEMMING NOU GESLUIT!

Baie dankie aan almal wat gestem het en gehelp het om vanjaar se Diensverskaffer van die Jaar-kompetisie ’n sukses te maak! 

Die stemme is nou amptelik gesluit.

Die wenners word op 10 Oktober 2026 tydens ons jaarlikse Gala-aand by die Malmesbury Stadsaal aangekondig. 

Maak seker jy mis nie hierdie spesiale aand nie! 

Kaartjies is beskikbaar hier: 


GALA AAND KAARTJIES
 

Ons sien uit daar om saam met julle ons plaaslike diensverskaffers, entrepreneurs en gemeenskapskampioene te vier!