NOMINASIES IS NOU OOP!

Dit is tyd om ons uitstaande besighede, individue en staatsamptenaar diensverskaffers te nomineer!

Die nominasieproses is tans aan die gang. Wenners sal tydens ons Gala-aand op 10 Oktober 2026 aangekondig word.

📢 Wanneer die stemming open, sal jy daarvan in kennis gestel word. Volg ons op sosiale media om op hoogte te bly van al die nuus, aankondigings en belangrike datums.

Gala-aand: 10 Oktober 2026
✨ ’n Aand van erkenning, waardering en viering!

Onthou om jou kaartjies vir die Gala-aand te kry!