Malmesbury Sakekamer Bestuur 2025/26
VOORSITTER: Kobus Rossouw
Agter VLNR:
Reggie Swartz (RRRCivils), Jimmy Croucamp (FREMTAC), Marli Maritz (Optic Edge), Philip Barnard (PLB Accountants), Kobus Rossouw (Rossouw & Du Plessis)
Voor VLNR:
Ilza le Minnie (Le Minnie Attorneys), Nadia Samuels-Zwaan (Goedgedacht Trust), Brian Siebritz (Britlow Construction), Natasja van Niekerk (Kapsel Hair Studio), Lavern Maarman (Goedgedacht Trust), Ohna Nel (Brand Becoming), Marietjie Theron (Harcourts)
Bestuurslede nie op die foto nie: Lennard van Wyk van VWE Installasies BK (Elektries) asook Eben Schellink (Landbou verteenwoordiger op Bestuur) kon ongelukkig nie die AJV bywoon nie.
Baie dankie aan elkeen vir jul bereidwilligheid om op die Bestuur te dien.