Lede Aansluiting

Aansluiting kan gedoen word deur die skakel bo te gebruik.

Betalings kan gemaak word aan: Malmesbury Sakekamer, ABSA Tjekrekening, Nommer 380520060, Tak 632005, Verwysing: Besigheid Naam

Ons waardeer u betrokkenheid en sien uit daarna om u daar te sien.

Vriendelike groete,
Malmesbury Sakekamer Bestuur

Bestaande malmesbury Sakekamer Lede

Sien onder Malmesbury Sakekamer se bestaande lede.